Kaleidoskoop…ons tel nou al slapies vir ‘n hele lang ruk! Ons is SUPER opgewonde oor julle album bekendstelling die naweek!! Julle is vir séker een van ons GUNSTELINGE!!
(Kaleidoskoop…we’ve been counting the days for a long time now! We are SUPER excited about your album launch this weekend!! You guys are definitely one of our favourites!!)